Featured

Doel van Yzer Huismark inisiatief is om die dringende gebrek aan inkomste van die plaaslike inwoners aan te vul. Vaardighede wat reeds bestaan in die gemeenskap tot finansiële voordeel vir hulleself en tot voordeel van besoekers en huiswerkers aan te wend. Die produkeienaars die geleentheid te bied om op 'n langertermyn en selfstandige tuisbesigheid te ontwikkel wat formeel geregistreer word.

Email Address Facebook Page +27 (0)83 453 2336