La Vista del Faro

La Vista Del Faro is ‘n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Dasseneiland. Dit is die perfekte plek vir ‘n gesinsvakansie. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en daar is slaapplek vir 12 volwassenes. Op die boonste verdieping is daar slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 […]

Read More